Hoewel die getal inhegtenisnemings (361) meer is in vergelyking met verlede jaar (332) se Paasnaweek, is daar wel minder mense vir dronkbestuur vasgetrek.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "paasnaweek"
Paasnaweek: Soveel sterf op SA se paaie
Fikile Mbalula, minister van vervoer, het Donderdag statistieke rakende ongelukke en padsterftes oor die Paasnaweek bekend gemaak.
Paasnaweek: Duisende motoriste oortree aandklokreël
Dít terwyl minstens 30 motoriste reeds oor die Paasnaweek op Gauteng se paaie gesterf het.
Motoriste gewaarsku oor verkeer, padwerk oor Paastyd
Tydens spitstye kan verkeer met tot meer as 2 500 voertuie per uur in die rigting van KwaZulu-Natal en 3 500 voertuie per uur in die rigting van Gauteng toeneem.
Ramaphosa sê dalk vanaand oor strenger inperking
Bewerings doen die ronde dat Suid-Afrikaners dalk droëbek oor die Paasnaweek gaan moet sit.
Moria-byeenkoms vanjaar wéér van die baan
Intussen beywer kerke en geloofsorganisasies hul daarvoor dat kerke tydens Paasfees oopbly.
Paasnaweek: Padsterftes vanjaar aansienlik minder
“Enige poging om vanjaar se syfers met dié van verlede jaar te vergelyk, sal ʼn sinlose oefening wees.”
Paasnaweek-padsterftes bykans helfte minder
Die meeste sterftes is in Limpopo en KwaZulu-Natal aangemeld. Vyf groot ongelukke oor die Paasnaweek het boonop tot 41 van die algehele getal sterftes gelei.
Aanvalle in Sri Lanka vra vir hulp aan Christenminderhede
Wat Paassondag in Sri Lanka gebeur het, is tragies. Dit is egter deel van ’n groter krisis wat reeds vir jare in talle lande met Christenminderhede oor die wêreld heen afspeel. Westerse lande het ’n plig om vir hierdie Christenminderhede te begin intree.
Padsterftes oor Paasnaweek aansienlik minder
“Tussen 18 en 21 April is 104 sterfgevalle aangemeld, ʼn daling van 41% van die vorige Paastydperk. Die syfers wys dat met vasberadenheid, gehoorsaamheid aan die basiese padveiligheidsreëls en samewerking tussen die regering en padgebruikers, ons beslis die vlaag padongelukke kan stuit.”
10 sterf in ongeluk op N1 in Limpopo
Die pad is reeds ure lank vir verkeer in albei rigtings gesluit en groot vertragings is aangemeld. Motoriste is aangeraai om die R101 of R33 as alternatiewe roete te gebruik. Die pad sou na verwagting laatoggend weer vir verkeer oopgestel word, wanneer forensiese ondersoekers hulle ondersoek afgehandel het.
Besige verkeersnaweek lê voor; wetstoepassers gereed
Die nasionale padagentskap Sanral het gesê die besigste tye word vanmiddag en môre verwag, waarna die paaie heelwat stiller gaan wees. Verkeersvolumes neem dan weer kwaai toe vanaf Maandag.
Dele van N3 gesluit weens betogings
Berigte is ook ontvang dat voertuie met klippe bestook is.
Motoriste gewaarsku oor swaar verkeer op N1
Meer as 1 000 provinsiale verkeersbeamptes, nasionale verkeersbeamptes en polisiebeamptes is ontplooi om verkeer te monitor.
Resep-video: Gevulde paaseiers
Paaseiers met ’n kaaskoekvulsel? Vertel my meer!
Só het verkeer op hoofweë gelyk
Duisende voertuie is Maandag op die land se hoofweë waargeneem terwyl Suid-Afrikaners teruggekeer het huis toe ná die Paasnaweek.
Tien sterf in gru-ongeluk op N2
Drie van die oorledenes was kinders.
RTMC sê Paasnaweek-statistiek skok
Die Padverkeersbestuurskorporasie (RTMC) het Sondag gesê die verkeerstatistiek vir die Paasnaweek skok nadat hy tot op daardie tydstip byna 20 000 boetes vir verskeie verkeersoortredings gedurende die naweek uitgereik het.
Padgebruikers gewaarsku voor Paasnaweek
Daar sal 18 819 verkeersbeamptes ontplooi word.
Minder padsterftes hierdie Paasnaweek
Dipuo Peters, minister van vervoer, het Dinsdag gesê 46% minder padsterftes is oor die afgelope Paasnaweek aangeteken in vergelyking met 2015.