Die hooggeregshof sê die POF se optrede is “nie net ongeskik en onprofessioneel nie, maar ook die teenoorgestelde van gehoorsaamheid aan die reëls”.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Padongelukfonds"
POF toon eerste surplus in dekades
Die Padongelukkefonds is vir dekades reeds in ’n finansiële krisis gedompel met eisers wat jare wag voor hulle skikkings bereik of eise uitbetaal word.
Swaar tye voorsien vir Padongelukfonds – prokureur
ʼn Prokureur voer aan eise kan oor die volgende paar jaar die hoogte inskiet omdat dit nie meer behoorlik teengestaan sal kan word nie.