Die bakkie en minibus het glo reg van voor teen mekaar gebots.
Alles vir die sleutelwoord "padsterftes"
Een sterf, talle beseer toe taxi omslaan
Een van die slagoffers was onder die wrak vasgepen.
Motoris sterf toe hy voor aankomende trein beland
Indien ʼn treindrywer die noodremme gebruik, sal ʼn trein eers tussen 500 m en ʼn kilometer verder tot stilstand kom.
Senior advokaat moet dodelike busbrand ondersoek
Ses pendelaars het onherkenbaar verkool en byna 60 mense is beseer.
Een dood, 50 beseer toe bus omslaan
Die ongeluk het Saterdagoggend naby Eshowe in KwaZulu-Natal plaasgevind.
Twee kinders onder drie wat vroegoggend verongeluk
Die LUR vir gemeenskapsveiligheid in Mpumalanga het ʼn beroep op motoriste gedoen om die aandklokreël te gehoorsaam en nie in dié tyd te reis nie.
Twee sterf toe bakkie van brug tuimel
Die meeste van die passasiers is van die voertuig geslinger.
Drie vroue sterf in ongeluk by Ngodwana
Een van die vroue is uit die voertuig geslinger.
Drie sterf by Lochvaal toe ses voertuie bots
Rook van ʼn nabygeleë veldbrand wat sigbaarheid bemoeilik het, het glo tot die botsing van die voertuie bygedra.
Jong man sterf toe motor baksteenmuur tref
Die voertuig het op sy dak gelê, met die bestuurder binne-in vasgekeer.
N4-ongeluk eis ook lewe van twee kinders
Die voertuig het teen ʼn aankomende vragmotor gebots.
Vier verkool in Mpumalanga-ongeluk
In hierdie stadium lyk dit of een van die motoriste op ʼn gevaarlike manier ʼn ander voertuig probeer verbysteek het.
Drie dood, talle beseer in ongeluk aan Noordkus
Die N2 is gesluit, wat groot verkeersopeenhoping veroorsaak.
Baba sterf toe taxi drie tref
Een van die slagoffers het die kind gedra toe die taxi glo ʼn stopteken verontagsaam het.
Paasfees-padsyfers ‘klop nie’ – AA
“Ons het ʼn situasie waar die minister van vervoer sê die regering vorder met sy padveiligheidsdoelwitte, maar sy gevolgtrekking is gegrond op twyfelagtige data.”
Paasnaweek: Soveel sterf op SA se paaie
Fikile Mbalula, minister van vervoer, het Donderdag statistieke rakende ongelukke en padsterftes oor die Paasnaweek bekend gemaak.
Vrou sterf toe motor by Chapmanspiek afstort
Die twee insittendes was vermoedelik toeriste.
Een sterf in botsing met gesteelde bakkie
Die voertuig het ʼn muur getref en omgeslaan.
Ongeluk op N1 in Limpopo eis sewe
Volgens die voorlopige ondersoek het ʼn sleepwaentjie van ʼn bakkie losgekom.
Twee sterf, drie beseer in ongeluk buite Fochville
In ʼn afsonderlike voorval is vyf jong mense beseer toe hulle teen ʼn boom vasgery het.