Die vragmotorbestuurder het glo vroegoggend versuim om by ʼn verkeerslig stil te hou.
Alles vir die sleutelwoord "padsterftes"
Padsterftes daal met 7% oor feestyd
Meer as die helfte van ongelukke het oor naweke plaasgevind.
Verkeersbeamptes vas vir beweerde omkopery
Intussen is meer as 3 000 motoriste reeds sedert die begin van die maand vir verskeie verkeersoortredings in hegtenis geneem.
Soveel sterf reeds in Desember op SA paaie
In drie provinsies was daar ʼn toename in die aantal sterftes in vergelyking met dieselfde tydperk verlede jaar.
Drie kinders sterf in ongeluk wat lewe van vyf eis
Nog vier mense is beseer in dié ongeluk in Bloemfontein.
Vier dood in ongeluk naby Sudwala-afrit
Die ongeluk het Vrydag omstreeks 18:00 plaasgevind.
Drie dood toe vragmotor glo vir taxi uitswenk
Die vragmotor het ʼn groep mense langs die pad getref.
Fietsryer sterf, motoris aangekeer vir ‘dronkbestuur’
Volgens inligting het die BMW omstreeks 07:45 teen die twee fietsryers vasgery.
Twee dood in trompop botsing
Die vragmotorbestuurder het geringe beserings opgedoen.
Vier dood ná motor in stormwaterkanaal beland
Ná verdere ondersoek is daar bevind dat die res van die insittendes aan hul beserings beswyk het.
Dertien dood in twee ongelukke in Noordwes, KZN
Drie vroue het onherkenbaar verkool toe hul motors kort ná die ongeluk in vlamme opgegaan het.
‘Aarto-regulasies meer oor geldmaak as padveiligheid’
Een van die voorgestelde regulasies is dat ʼn motoris voortaan R100 sal moet opdok net omdat ʼn boete aan hom uitgereik is.
Ma vertel van laaste oomblikke voor verkeersbeampte sterf
Hy sê hy kon reeds op die toneel, terwyl paramedici verbete probeer het om Willis by te bring, gesien het sy seun gaan nie die ongeluk oorleef nie. Heeltemal te veel bloed het uit die jong beampte se kop gestroom.
Dodetal ná gru-ongeluk styg verder
Die minister van vervoer het intussen sy medelye met die naasbestaandes van die slagoffers betuig.
Ongeluk eis drie jonges in Alberton
Al vyf insittendes is uit die voertuig geslinger.
Vragmotorbestuurder sterf; hoofweg besaai met skrootmetaal
Skoonmaakwerk gaan na verwagting ure lank duur.
Drink en bestuur: ‘Gedrag, nie wetgewing moet verander’ – AA
Die minister van vervoer, Fikile Mbalula, sê die regering werk aan wetgewing wat die bloedalkoholvlak vir motoriste tot nul sal verlaag.
7 sterf in ongeluk naby Graskop
Tientalle ander mense is beseer.
Een dood, ses beseer in ongeluk buite Heidelberg
Drie van die beseerdes was kinders.
Ma, tweejarige sterf saam dae ná gru-ongeluk
“Dit was vir ons amper soos die Here se manier om hulle bymekaar te hou.”