Internasionale navorsing oor padongelukke in meer as 50 lande het bevind dat Suid-Afrikaanse paaie die gevaarlikste is – juis omdat soveel motoriste onder die invloed van drank bestuur.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "padveiligheid"
Groot kommer oor gebrekkige veiligheid in padvragvervoer
Die kommerwekkendste bevinding van die opname is sekerlik dat 87% van die deelnemende KMO’s nie aktief monitor of hulle aan die wetlike massalimiete voldoen wat in die Padverkeerswet uiteengesit word nie. ʼn Verstommende 72% van KMO’s het boonop erken dat hul vragmotorbestuurders nie ordentlik opgelei is nie.
Outa bekommerd oor inwerkingstelling van Aarto
Die organisasie het gesê hy glo die Aarto-wet, wat ʼn strafpuntestelsel insluit, is ʼn stuk wetgewing wat nie goed deurdink is nie en onmoontlik gaan wees om in werking te stel. Hy sê dit is irrasioneel, onprakties en wetlik gebrekkig en nie die ideale oplossing nie.
‘Dodelike’ N1-botsing het LUR bekommerd
“Een dood op ons paaie is een te veel.”
Minister betreur talle sterftes op SA paaie
“Padveiligheid is ʼn gesamentlike verantwoordelikheid wat ons almal moet dra. Elkeen van ons weet watter individuele bydrae ons kan maak om ons paaie veiliger vir ons kinders en toekomstige geslagte te maak.”
2 sterf in gru-ongeluk
Die vrou in die ander voertuig is ernstig beseer.
Wees só veilig op die pad die feesseisoen
“Padgebruikers moet verstaan dat die groot paaie in die land besig gaan wees, so hulle moet hul houdings en bestuurstyle daarvolgens aanpas.”
Padveiligheid: Pendel só veilig
Dit was verby in ʼn oogwink. Een oomblik salig in die verkeer en die volgende oomblik op my rug op die N1. Net onder die Allandale-brug. Die pyn was onmiddellik, maar die verwyte het eers later gekom.
Dis wat dié algemene geluide aan jou motor beteken
Dit vat nie altyd ʼn werktuigkundige om te weet daar is iets fout met jou motor nie. As jý iets ongewoon aan jou motor gevoel of gehoor het terwyl jy bestuur, is dit áltyd die moeite werd om ondersoek in te stel.
Net vier SA intreevlakmotors slaag AA-veiligheidstoetse
Die AA (Automobiel-Assosiasie) het die afgelope week gesê slegs vier uit 23 intreevlakmotors in Suid-Afrika, almal van bekende vervaardigers, het daarin geslaag om veiligheidstoetse vir dié organisasie se Jaarlikse Intreevlakvoertuig Veiligheidsverslag te slaag.
Verminder só padsterftes oor Paasnaweek
Die minister van vervoer, Dipuo Peters, het vroeër laasjaar gesê dat heelwat meer mense in 2015 tydens Paasnaweek op die land se paaie gesterf het as in 2014. Met Paasnaweek om die draai, het ER24 ʼn paar wenke gegee om veiliger op die paaie te wees.
Luister: Motorfietsveiligheid begin by jou
Maroela Media het met ʼn motorfietskenner wat passievol is oor padveiligheid gaan gesels om vas te stel hoe Suid-Afrika se paaie veiliger vir almal gemaak kan word.