Die polisie het Saterdag gesê hulle sal die aanvaller probeer uitken uit twee voete wat op die toneel gevind is.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Pakistan"
14 sterf toe weerlig slaan
Minstens 14 mense van dieselfde familie is dood.
China sê busontploffing in Pakistan was ʼn bom
Minstens 12 mense is dood en 28 beseer in die voorval.
Kitskoswerkers in selle ná polisie gratis kos eis
Die betrokke polisielede is intussen geskors, ná hewige druk van die Pakistanse publiek.
Foutiewe koppeling glo oorsaak van Pakistan-treinongeluk
Owerhede stel nog steeds ondersoek in na die oorsaak van die ongeluk wat 63 mense se lewens geëis het.
Dodetal styg ná Pakistanse treinongeluk
Die ouderdomme van die slagoffers wissel van ’n enkele maande oue baba tot ’n 81-jarige vrou.
Vrou dood ná sekerheidswag operasie uitvoer
Butt doen hom al vir ʼn geruime tyd voor as ʼn dokter en het al talle huisbesoeke by pasiënte in Pakistan afgelê.
Treinongeluk eis lewe van 34; talle beseer
In die beeldmateriaal kan gesien word hoe Pakistanse paramedici vir ’n bewustelose passasier, wat in een van die waens vasgekeer was, ’n drip gee.
Christen-egpaar spring doodstraf vry
Die paartjie is reeds in 2014 tronk toe gestuur nadat hulle glo ʼn boodskap gestuur het waarin hulle die profeet Mohammed beledig.
Premier toets positief vir Covid-19 kort ná inenting
Pakistan se eerste minister is Donderdag teen Covid-19 ingeënt.
Vermiste bergklimmers ‘heel moontlik dood’
“ʼn Mens kan nie lank in sulke ongunstige weersomstandighede oorleef nie.”
Slegte weer belemmer soektog na klimmers
Die bergklimmers het Vrydag kontak verloor met die basiskamp.
Vier sterf in helikopterongeluk in Pakistan
Vier soldate, insluitend die twee vlieëniers, is oorlede.
Groot reis vir Pakistanse olifant danksy Cher-veldtog
Ná jare se openbare uitroepe en ʼn veldtog deur die Amerikaanse popster Cher sal “die wêreld se eensaamste olifant” Sondag ʼn yslike reis van Pakistan na ʼn reservaat in Kambodja aanpak.
Passasiersvliegtuig stort in woonbuurt neer
Beeldmateriaal is op plaaslike televisiestasies uitgesaai wat wys hoe die vliegtuig laag oor ʼn woonbuurt vlieg voordat daar vlamme uit een van die enjins skiet.
Dodetal weens vloede in Indië styg
Honderdduisende inwoners moes hul huise ontruim en is ontwortel.
Rare Siamese tweeling ná maande in hospitaal ontslaan
“Ons is so opgewonde oor die toekoms.”
Proteas wys staal in mini-finaal
Dit was dalk meer klinies as flambojant, maar die Suid-Afrikaanse krieketspan het gister op Nuweland die eendagreeks teen Pakistan met sewe paaltjies beklink.
Sarfraz geskors ná gewraakte kommentaar
Pakistan se kaptein, Sarfraz Ahmed, is deur die Internasionale Krieketraad oor die vingers getik vir sy gewraakte kommentaar in die eendagreeks teen Suid-Afrika.
Pakistan laat Proteas pienk bloos
Die Proteas het hul eerste Pienkdag-wedstryd tot dusver op die Wanderers verloor, ná Pakistan gesorg het dat Faf du Plessis se span oor hul pienk veters gestruikel het.