Mgwenya is die 13de beskuldigde in die sogenaamde blouligskandaal.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Palm Ridge-landdroshof"
Parktown-afrigter hoor vonnis dán
Staatsaanklaer Arveena Persad het gesê die slagoffers se impakverslae is reeds aan die proefbeampte oorhandig, maar dat die verslag eers later gereed sal wees.
‘Kookwatermoordenaars’ in hof
Twee vermeende moordenaars wat glo twee meisies en ʼn baba vermoor het deur hulle in kookwater te dompel, verskyn Dinsdag in die Palm Ridge-landdroshof.
Krejcir en kie se borgtogverhoor hervat
Die borgtogverhoor van die Tsjeggiese voortvlugtende Radovan Krejcir en drie medebeskuldigdes hervat weer Vrydag in die Palm Ridge-streekshof.
Krejcir-saak: “Staat het geen saak teen Valke”
Die Palm Ridge-streekshof het Woensdag aangehoor dat die staat nie ʼn saak óf bewyse teen die twee beamptes van die Valke het wat betrek word by die Tsjeggiese voortvlugtende Radovan Krejcir se saak nie.
Krejcir-verhoor: Hof weier om bekentenis vry te stel
Die Palm Ridge-streekshof het Woensdag ʼn aansoek van die Tsjeggiese voortvlugtende Radovan Krejcir se regspan van die hand gewys om ʼn polisiedossier onder oë te kry waarin ʼn beweerde bekentenis vervat is.
Krejcir en kie hoor vandag dalk oor borg
Die borgtogverhoor van die Tsjeggiese voortvlugtende Radovan Krejcir en drie medebeskuldigdes hervat weer Woensdag in die Palm Ridge-streekshof.
Krejcir hoor dalk môre oor borg
Die borgtogverhoor van die Tsjeggiese voortvlugtende Radovan Krejcir en drie medebeskuldigdes is Maandag in die Palm Ridge-streekshof uitgestel tot Woensdag.
Krejcir beaam polisie-marteling; Luphondo glo ook aangerand
Die Tsjeggiese voortvlugtende Radovan Krejcir het Maandag tydens sy borgtogaansoek in die Palm Ridge-streekshof in ʼn verklaring beaam dat hy deur polisiebeamptes gemartel is toe hy op 22 November in hegtenis geneem is.
Krejcir-borgtogverhoor na hoër hof geskuif
Die borgtogverhoor van die Tsjeggiese voortvlugtende Radovan Krejcir en twee lede van die Valke is Maandag van die distrikshof na die streekshof in Alberton verskuif.
Streng veiligheid by Krejcir-verhoor
Streng veiligheidsmaatreëls word by die Palm Ridge-landdroshof toegepas waar die Tsjeggiese voortvlugtende Radovan Krejcir en sy medebeskuldigdes Maandag verskyn om aansoek te doen om borgtog.