Die storm het twee lewens geëis met nog twee pasiënte wat na ’n hospitaal gehaas is.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Pampierstad"
Nóg ʼn gru-moord in Pampierstad
Waarskuwing: Die berig bevat grafiese besonderhede en kan sensitiewe lesers ontstel.
Seun hoor oor borgtog ná gru-moord op ouers
Daar was verskeie wonde aan hul liggame en daar word vermoed dat hulle met ʼn voertuig in die veld gesleep is.
Seun (17) in hof ná gru-moord op ouers
Die egpaar se liggame is in ʼn veld gevind en weens die aard van hul beserings vermoed die polisie dat hulle met ʼn voertuig in die veld gesleep is.
Twee tieners vas vir seun se wurgdood
Die verdagtes is Maandag kort ná 12:00 in Pampierstad aangekeer. Hulle sal binnekort in die plaaslike landdroshof verskyn.
Kis laat polisie kopkrap
Die Noord-Kaapse polisie versoek hulp van die publiek nadat ʼn leë gebruikte kis vandeesweek in die provinsie gevind is.
Slapende ‘verkragter’ aangekeer
ʼn 21-jarige man is in hegtenis geneem in verband met die verkragting van ʼn vrou by haar huis in Pampierstad in die Noord-Kaap.
Foto’s: Verkragters sit lank
Twee mans van Pampierstad in die Noord-Kaap is Donderdag onderskeidelik gevonnis vir die verkragting van ʼn vyfjarige en ʼn 16-jarige tiener.