Die Gautengse LUR vir onderwys sprak gʼn sprook oor Afrikaanse skole wat die meeste onderskeidings in die provinsie ingepalm het nie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Panyaza Lesufi"
DA takel Lesufi oor onregmatige besteding van R1 miljard
Die DA sê die departement se senior bestuur moet verduidelik waarom daar versuim is om behoorlike stappe te doen om die verkwisting te voorkom.
Helpmekaar, Curro staak ook kontakonderrig tydelik
Panyaza Lesufi het Helpmekaar Kollege besoek ná berigte dat dié skool Maandag kontakonderrig sou voortsit.
Lesufi na Helpmekaar oor ‘oortreding’ van regulasies
Steve Mabona, woordvoerder van die departement, sê Lesufi wil vasstel hoekom die skool heropen.
VF Plus eis Lesufi se kop
“Dit is lankal tyd vir Lesufi om verwyder te word.”
Seun gesteek in bakleiery by Germiston-skool
Dit is minstens die tweede gewelddadige voorval by ʼn Gautengse skool die afgelope week.
Gauteng het heelwat meer aansoeke as plek in skole
“Die uitdaging is dat die meeste skole reeds oorbevolk is op grond van toelatings in vorige jare.”
ANC vervreem ‘ons mense’ – Lesufi
“Eerder as om te veg vir die ontwikkeling van ons land, word ons omring deur gulsige aasvoëls.”
Sol-Tech: Lesufi braak weer gal; Solidariteit versnel planne
Sol-Tech, wat ambagsopleiding in Afrikaans verskaf, het die afgelope week lof ontvang van ʼn bekende politieke ontleder, maar ook weer onder kritiek van Panyaza Lesufi, Gautengse LUR vir onderwys, deurgeloop.
Lesufi gedagvaar vir laster
Lesufi word tot middel Julie gegun om aan te dui of hy die dagvaarding gaan teenstaan.
Lesufi se Orania-uitlating is ’n rookskerm
Dit is ook nie die eerste, of selfs die tweede keer wat Lesufi hierdie taktiek probeer nie, skryf Paul Maritz.
Covid-19: Lesufi toets negatief; skool gesluit
Die Gautengse departement van onderwys het in ʼn verklaring bevestig dat Panyaza Lesufi, provinsiale LUR vir onderwys, negatief getoets het vir Covid-19.
Gauteng swaai om oor voedselverspreiding
Regulasies het aanvanklik vereis dat alle kos by sentrale punte van die departement afgelaai word, sodat die verspreiding daarvan gesentraliseer kon word.
Korrupsieklag teen Lesufi oor staatskontrak
Net 24 uur nadat tenders aangevra is, is die kontrak aan In2IT toegeken, ʼn maatskappy met wie Panyaza Lesufi glo noue bande het.
Talle vas ná diefstal by skole
Toerusting van duisende rande is gebuit en groot skade is ook aangerig.
LUR’e besoek families van vermoorde kinders
Twee jong seuns is die afgelope week grusaam in die omgewing van Johannesburg vermoor.
Nog ’n skool in Soshanguve brand
Die departement van onderwys vermoed dat ʼn sindikaat betrokke is by die brand van skole in dié omgewing.
Afsondering: 21 Gautengse skole reeds deurgeloop
Skole word as sagte teikens gesien wanneer daar geen bedrywighede is nie, het die LUR verduidelik.
Gedeelte van Gautengse skool in puin gelê
Dit blyk in dié stadium dat daar by die skool ingebreek is aangesien van die slotte en deure afgebreek is.
Inbrake by Gautengse skole aangemeld
By een van die skole is daar meer as 250 stoele gesteel.