“Hul vertonings het nie net hoop vir ons land gegee nie, maar ook die res van die wêreld geïnspireer.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Paralimpiese Spele 2020"
Span Suid-Afrika sluit Spele op hoë noot af
“Ek is geseën. ʼn Wêreldrekord in my afdeling, ʼn persoonlike beste tyd én ʼn medalje.”
Soet en suur vir Span Suid-Afrika
Dit sal intussen interessant wees om te sien hoe die departement van sport, kuns en kultuur die Paralimpiese atlete gaan vergoed.
Video: Merke, gereed … trou!
’n Siggestremde naelloper het ná haar uitdunrondes in Tokio verloof geraak aan haar gids.
Kyk: Ntando wen nog ’n goue medalje
“Manne, laat daar lig wees. Hierdie een is vir julle!!”
Sheryl verbeter Afrikarekord in 100 m-uitdun
Suid-Afrika se Sheryl James is besig om met ’n rits skittervertonings in Tokio vorendag te kom.
Vatvyf , Paralimpiese span!
“Ek het hierheen gekom om in ’n eindronde te hardloop, ’n persoonlike rekord te verbeter en om ’n medalje te wen. Ek is so bly ek kon al my doelwitte bereik het.”
SA se goue Supa-Piet se pad na sukses
“Aan die einde van die dag is hierdie net jou lyf, dit is nie wie jy is nie. Pieter is die ou hier binne.”
Supa-Piet sorg vir nóg ’n goue Tokio-glimlag
“Dit is baie spesiaal; ek was in trane toe ek oor die eindstreep gejaag het.”
Louzanne wen silwer in Tokio
“Ek kan dit nie glo nie! Ek kon nie vir ’n beter wedloop, ’n beter gids of beter voorbereiding gevra het nie. Ek is baie dankbaar oor hoe alles afgeloop het.”
Afrigter deel in Ntando se vreugde
Net vóór daardie merkwaardige laaste sprong het Cornelius ’n vinnige WhatsApp-boodskap na Mahlangu gestuur: “Ontspan. Moenie dinge oordink nie. Wees vreesloos en glo in jouself.”
Goue Saterdag in Tokio vir SA Paralimpiese span
Dit het Saterdag nie net een nie, maar sommer twee goue medaljes op die Suid-Afrikaanse span neergereën.
Bus tref siggestremde in Paralimpiese dorpie
Volgens die organiseerders het ’n elektriese bus op ’n voetoorgang “kontak gemaak met ’n siggestremde voetganger”.
Spele: Só lyk medaljewenners se prestasiebonusse
Min. Mthethwa het gesê medaljewenners se afrigters sal ook beloon word.
Wêreldrekord en Paralimpiese goud vir merkwaardige Jaco
In 2009 is die oud-Middelburger ernstig in Afghanistan gewond toe hy in ’n skermutseling, wat reeds 45 minute geduur het, deur ’n vuurpylaangedrewe granaat (RPG) getref is.
‘Dit voel onwerklik,’ sê parapleeg ná 15de goud
Sarah Storey was net 14 jaar oud toe sy haar Paralimpiese buiging by die Barcelona-spele in 1992 gemaak het.
Om te hardloop is Ntando se grootste vreugde
As ’n 14-jarige het hy die silwer medalje in Rio de Janeiro ingeoes, vanjaar het hy die 200 m-wêreldrekord verbeter; nou wag Paralimpiese glorie dalk op die gewilde Ntando Mahlangu. O ja, en dan is daar ook die verspringitem.
Foto’s: Paralimpiese Spele begin in ’n kaleidoskoop van kleur
“Ek is baie geëerd om ’n vlagdraer saam met Kgothatso te wees. Ek sal hierdie herinneringe vir die res van my lewe koester,” het Charl du Toit vooraf getwiet.
Liezel is op-haar-merke-en-gereed vir Tokio
Nadat Liezel Gouws op vyfjarige ouderdom ʼn beroerte gehad het en dokters haar net twee jaar gegee het om te leef, berei sy haar 17 jaar later vir haar tweede Paralimpiese Spele voor.
Paralimpiese atleet rand glo veiligheidswag aan
Die span is tans in kwarantyn in die hotel in Tokio, Japan.