Die skietery het Donderdagoggend in Victoriastraat in Parow plaasgevind.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Parow"
Borgtog vir vier ná moord op Welgelegen-man
Bartes se liggaam is einde Januarie in sy huis in Welgelegen gevind.
Vier vas ná moord op Welgelegen-man
Die man se liggaam is Sondagaand in ʼn huis in Welgelegen in Parow gevind.
Liggaam van man in Kaapse huis gevind
Veiligheidsbeamptes het onraad vermoed omdat die motorhuisdeur van die binnekant af beskadig was.
Twee transitorooftogte by Parow-sentrum
“Ek het parkeer en het net by die sentrum ingestap toe mense vinnig verby my gehardloop het. Ek het gehoor iemand skree dat die mans sopas die Fidelity-wagte beroof het.”
Chaos in Parow ná moordverdagte se hofverskyning
’n Motor is gedurende die chaos op sy dak gegooi.
Pa skiet glo seun (7), toe homself
“Hierdie is te veel om te verstaan … So oulike laaitie en tog so jonk.”
FW geopereer, sterk aan in hospitaal
Hy sal na verwagting in die loop van die komende week ontslaan word.
‘Ontbloter’ by laerskool vasgetrek
“Polisiebeamptes het hom versoek om uit sy voertuig te klim en opgemerk dat sy broek afgetrek is.”
Hof sê oor pedofiel se appèlaansoek
Die appèlhof in Bloemfontein het uitspraak gelewer in die pedofiel Andries Petrus Retief (37) se aansoek om verlof tot appèl teen sy vonnis.
Tronkbewaarder met skeerlemmetjie aangeval
Die gevangene was kwaad omdat die bewaarder hom glo nie kom roep het vir ʼn familiebesoek nie.
Pa gevonnis oor dogter se verkragting
ʼn 33-jarige man wat sy eie dogter verkrag het toe sy 11 jaar oud was, is in die Parow-hof vir seksuele oortredings gevonnis.
Pedofiel hoor sy lot
Die pedofiel Andries Petrus Retief (37) het skuldig gepleit op 2 130 aanklagte. Hy het jong kinders na ʼn plaas gelok met die oog daarop om pornografiese foto’s en video’s van hulle te neem.
Pedofiel hoor vandag sy lot
Andries Petrus Retief (37), die pedofiel wat agt jaar tronkstraf opgelê is nadat hy skuldig bevind is op aanklagte van kinderpornografie, gaan na verwagting Vrydag hoor of hy ʼn swaarder straf gaan kry.
Swaar straf vir speelgoedpistool-rooftog
ʼn 19-jarige man en sy minderjarige makker is swaar gestraf vir die “gewapende roof” van ʼn paartjie.
Plaaswerker gevonnis vir meisie (9) se verkragting
Die landdros het gesê sy sidder om te dink wat die dogtertjie moes deurgaan toe hy haar verkrag het. Sy het gesê gemeenskappe is “siek en sat” vir geweld teen vroue en kinders en verwag van die hof om oortreders op gepaste wyse te straf.
Bejaardes met rooi lippe en groot harte
Rooi lippe is beswaarlik iets wat ʼn mens met ʼn senior burger verbind, nog minder sanitêre ware. Die vroue van die Parow-seniorsentrum het egter heelhartig hulle ondersteuning vir die #HelpHanna-projek gewys deur hulle lippe helderrooi te maak en geld vir dié projek in te samel.
Pastoor vas oor ‘Ponzi-skema’
Die direkteur van die Platinum Forex Group, ʼn beweerde Ponzi-skema, is in hegtenis geneem en Woensdag in die Bellville-landdroshof op borgtog vrygelaat.
Polisiebeamptes in hof vir korrupsie
Tien polisiebeamptes van die Parow-polisiestasie het Dinsdag in die Bellville-streekhof skuld ontken op aanklagte van korrupsie.
Staat vra strenger straf in kinderporno-saak
Die Wes-Kaapse direktoraat vir openbare vervolging oorweeg om te appelleer teen die vonnis wat ʼn siviele ingenieur opgelê is nadat hy skuldig bevind is op aanklagte van kinderpornografie.