Wanneer begin jou Franse kos-en-wyn-en-reis-avontuur nou eintlik, wonder Maryke Roberts ná 25 dae in dié land.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Parys"
Foto’s: Romantiese snitte by Paryse couture-modeweek te sien
Jennifer Lopez het behoorlik koppe laat draai danksy haar pasgemaakte Schiaparelli-jas, wat uit meer as 7 000 vars roosblare bestaan het.
Foto’s: Plaaslike talent skitter op loopplanke by Paryse modeweek
Natasha Joubert, Mej. Suid-Afrika 2023, was onder drie bekende plaaslike gesigte wat Suid-Afrika se naam tydens die Paryse modeweek hoog gehou het.
Van Kaapstad na Parys, vlieg sommer direk
Kapenaars kan binnekort die gesukkel wat gepaardgaan met ure lange vlugte na Frankryk vaarwel roep wanneer Air France later vanjaar met ʼn direkte roete tussen Kaapstad en Parys begin.
Vaalrivier-watermonsters by Parys positief vir cholera
“Daar is verskeie plekke waar die rou riool in die rivier vloei weens infrastruktuur wat uitgebrand het of glad nie beskikbaar is nie, beurtkrag en die kwessie dat daar nie noodbystand soos kragopwekkers of noodpompe is nie.”
Vloedwaters verslind kosbare besittings
“Alles – my hele huis, my hele lewe – is weg.”
Legendes gegroet, Naomi wys wie’s loopplankbaas by Parys-modeweek
Die Parys-modeweek word dikwels beskou as die stylvolle noot waarop dié vier internasionale skouspelagtige modegeleenthede afgesluit word.
Foto’s: Parys brand weens betogings
AfriForum waarsku lank reeds die waterkrisis is ʼn tydbom, en sê dié betogings kon verhoed gewees het.
Versoek om waterkrisis in Parys as ramptoestand te verklaar
Benewens die feit dat die water ongeskik vir menslike gebruik is, is daar ook dele van Parys waar mense vyf jaar laas water in hulle krane gehad het.
Parys se water by Nios aangemeld
Die departement en Nios word gevra om in te gryp voordat ernstige siektes onder inwoners uitbreek of, nog erger, ’n inwoner weens die swak gehalte van die water sterf.
Twee ontken skuld in Sasolburg-dubbelmoord
Die staat voer aan die beskuldigdes het met ʼn gemene doel opgetree toe die aanslag op Annie Liebenberg en Michael Zantow beplan is.
Vuil water in Parys ‘ʼn tydbom’
Die gehalte van die water in die Ngwathe- plaaslike munisipaliteit het beduidend verswak sedert toetse in September gedoen is.
Munisipaliteit op terme geplaas oor riool in drinkwater
Sommige inwoners van die dorp het na bewering al geruime tyd maagprobleme, wat moontlik met die besoedelde water verband kan hou.
Hofsaak op pad oor Parys-kragkrisis
Op hierdie stadium verskaf Eskom net genoeg ampère sodat die munisipale netwerk dit kan hanteer. Dit het tot gevolg dat die gemeenskap vir lang tye sonder krag sit en dat sommige inwoners nog nie weer krag gehad het nie.
Paryse modeweek: Oscar-wenner hou lyf model; Kardashian-kind steel kollig
Die Paryse modeweek vind twee keer per jaar in die Franse hoofstad plaas en sluit modeparades vir pasklaar (“ready-to-wear”) sowel as Haute Couture-versamelings in.
Krag na Parys herstel; risiko bly hoog
Inwoners kan vandeesweek nóg ’n kragonderbreking verwag wanneer Eskom verdere herstelwerk doen.
Geen water of krag in Parys
Eskom eis dat die Ngwathe-munisipaliteit hom eers betaal voordat herstelwerk aan die kragnetwerk kan begin.
FAK skep herinneringe in ‘Ouma se huis’
“Ons moet bakens oprig,” het hy verder op dié teks uitgebrei. “Ons moet weet van waar ons kom en waarheen ons op pad is.”
Parys-modeweek lewer prag, praal en paar verrassings
Selfs “Mrs. Doubtfire” het vanjaar ʼn verskyning in die modehoofstad gemaak.
Erfenisskatte van JG Strijdom kry nuwe tuiste
Strijdom, wat ook bekend was as die Leeu van die Noorde, was die vyfde eerste minister van die Unie van Suid-Afrika. Skatte uit sy huis het pas ʼn nuwe tuiste in die Vrystaat gevind.