“Van die boere het ook hul helikopters verskaf om te help soek. Mense ry ook in groepe rond en soek na haar.”
Alles vir die sleutelwoord "Parys"
Foto’s: Talle uit Parys ontruim ná ‘swaarste reën in 50 jaar’
Volgens berigte swem swane waar daar normaalweg sypaadjies was.
Vermiste baba se lykie naby slagpale gevind
Die liggaam van ʼn nege maande oue babadogtertjie wat die naweek deur ʼn aanvaller van haar doofstom ma gesteel is, is naby die slagpale in Parys in die Vrystaat gevind.
Tier in Parys doodgeskiet
Die eienaar van die tier is deur die polisie ingeneem vir ondervraging en die voorval word ondersoek.
Parys-boere-verhoor in 2018 voortgesit
Die verhoor van ses mans van Parys in die Vrystaat wat van die moord op twee vermeende plaasaanvallers aangekla word, sal volgende jaar voortgesit word.
Parys-boere: Jubeba ‘baie rusteloos’ in ongevalle
Volgens Mafubedu het Jubeba erge kopbeserings gehad en was sy kop, gesig en albei oë geswel. Daar was swart kringe onder sy oë en ʼn 3 cm tot 4 cm lange sny agter sy kop.
Parys-boere: Tjixa ‘in diep slaap’ ure voor hy sterf
Om 05:00 die oggend van 7 Januarie 2016 het ʼn verpleegster by die staatshospitaal in Parys, waar Samuel Tjixa ʼn pasiënt was, op haar notas aangedui die pasiënt toon geen reaksie nie, sy bloeddruk is baie laag, hy is op 100% suurstof en het ʼn bruinerige afskeiding uit sy neus en mond. Om 06:00 was hy dood.
Parys-boere: Dokter vertel oor aand in ongevalle
Hy het getuig dat die pasiënt kneusing om sy oë gehad het, sy neus het gebloei en hy het ʼn diep snywond agter sy kop gehad.
Parys-boere: ‘Kom ons sê honde het hulle so gebyt’
“Ek weet wat ek gedoen het en ek is hier om die waarheid te praat.”
Man sterf ná weerlig hom tref
ʼn Man is dood nadat weerlig hom Dinsdagmiddag op ʼn gholfbaan in Parys in die Vrystaat getref het.
[Video] Leerling glo by Hoërskool Parys aangerand
“Dit is baie sleg vir die skool, die gemeenskap en onderwys in geheel.”
Motorfietsryer sterf ná hy in elektriese heining vasry
ʼn Motorfietsryer in sy laat 50’s is Sondagoggend op die R500 op pad na Parys dood.
Twee lyke op plaas gevind
“Een van die liggame is onherkenbaar verbrand aangesien daar twee dae gelede ʼn veldbrand op die plaas was.”
Parys-sakevrou pak aanvaller
ʼn 56-jarige sakevrou van Parys in die Vrystaat het die afgelope naweek verbete moes veg teen ʼn gewapende man wat haar in haar winkel wou aanval en beroof.
Bekende Parys-boer se seun oorlede
“Sy ouers is so erg geskok, hulle kan omtrent nie praat nie.”
[Foto’s] Man op Parys-lughawe doodgeskiet
Soldate het ʼn man doodgeskiet nadat hy op die Orly-lughawe in Parys, Frankryk, probeer het om ʼn wapen by ʼn soldaat te gryp.
Vrou vermoor in huisroof
Die Vrystaatse polisie ondersoek ʼn saak van moord nadat die liggaam van ʼn 46-jarige vrou van Parys vanoggend deur haar huishulp ontdek is.
Renoster in dieretuin gestroop
Dit is volgens die dieretuin die eerste voorval van sy soort in Europa.
Aanvaller by Louvre in Parys geskiet
Volgens plaaslike media het die Franse eerste minister, Bernard Cazeneuve, die aanval as “terroristies van aard” beskryf.
Pa van beseerde skaakspeler oorlede
Eduan Naudé, pleegpa van die junior skaakspeler Michael Sweetbert (11), is Maandagaand oorlede.