Die pastoor het lidmate van sy kerk aangespoor om elkeen R1 500 in sy beleggingskema te belê.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "pastoor"
‘Sekspastoor’ se verhoor begin
Die pastoor (58) het glo kerke in Port Elizabeth, Kaapstad, Johannesburg en die Verenigde Koninkryk bestuur, en het na bewering meer as 30 meisies en vroue van verskeie takke van dié kerke na ʼn huis in Umhlanga, KwaZulu-Natal, geneem waar hy hulle glo seksueel misbruik het.
Vroue werf glo meisies vir pastoor om seksueel te misbruik
Daar word beweer dat die vroue die meisies vir die pastoor gewerf het en dan hul bewegings fyn dopgehou het in die plekke waar hulle aangehou is.
TV-evangelis vra wéér borgtog
Daar het glo nou nuwe inligting aan die lig gekom in die saak teen ʼn Nigeriese pastoor wat van mensehandel en die seksuele misbruik van nagenoeg 30 meisies in Suid-Afrika beskuldig word.
TV-evangelis hoor oor borgtog
Uitspraak is Vrydag in die Port Elizabeth-landdroshof gelewer in die borgtogaansoek van die Nigeriese pastoor wat van mensehandel en die seksuele misbruik van nagenoeg 30 meisies in Suid-Afrika beskuldig word.
TV-evangelis se verblyfstatus in SA betwis
“Hy het vyf geleenthede gehad om te ontsnap, maar het teruggekom. Daarom is hy nie ʼn vlugrisiko nie.”
TV-evangelis was onwettig in Suid-Afrika, hoor hof
Die bekende TV-evangelis het na bewering meer as 30 meisies en vroue na ʼn huis vervoer waar hy hulle glo seksueel misbruik het.
Pastoor ‘is getraumatiseerd’, hoor hof
“Hulle het my gegryp en uit die toilethokkie gedwing. Vier of vyf mans het die badkamer binnegekom en my gestamp. Ek was bang en niemand het my regte aan my verduidelik nie.”
Nigeriese pastoor het glo Valke-beampte aan sy kant gehad
Die Nigeriese pastoor wat daarvan beskuldig word dat hy 30 meisies seksueel misbruik het, het glo hulp van ʼn senior beampte van die Valke gekry.
TV-evangelis vas: Dringende aansoek ingedien
Die Nigeriese pastoor wat Donderdag op die Port Elizabeth-lughawe vasgetrek is vir mensehandel ná hy glo meer as 30 vroue en meisies seksueel misbruik het, se regsverteenwoordigers het Donderdagaand ʼn dringende aansoek ingedien om hom te mag sien.
Pastoor op lughawe vasgetrek vir mensehandel
ʼn Pastoor is vasgetrek waar hy in die badkamer van ʼn lughawe weggekruip het en aangekla van mensehandel ná hy glo meer as 30 meisies en vroue seksueel misbruik het.
Pastoorsgesin dood aangetref in Witbank-huis; vierjarige oorleef
Die polisie in eMalahleni (Witbank), Mpumalanga sê dit is ʼn raaisel hoe ʼn vierjarige seuntjie dae lank oorleef het nadat die res van sy gesin glo weens koolstofmonoksiedvergiftiging dood is.
Mpuma-pastoor verkrag glo 17-jarige toe hy vir haar moes bid
ʼn Pastoor is Vrydag in verband met die verkragting van ʼn tiener in Mpumalanga in hegtenis geneem.
Pastoor skuldig bevind aan moord
‘n Pastoor van Mpumalanga is Donderdag skuldig bevind aan moord nadat hy ‘n vermeende dief met ‘n bylsteel doodgeslaan het.