Die Suid-Afrikaanse Polisiediens het gesê ʼn aankondiging sal binnekort gemaak word oor die waarnemende hoof van misdaadintelligensie, genl.maj. Pat Mokushane.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Pat Mokushane"
Waarnemende afdelingskommissaris van misdaadintelligensie aangestel
Genl.maj. PM (Pat) Mokushane is as die waarnemende afdelingskommissaris van die polisie se se misdaadintelligensie-afdeling aangestel.