Karegeya se liggaam is in 2014 op Nuwejaarsdag in sy hotelkamer in Sandton, Johannesburg, gevind.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Patrick Karegeya"
SA mag nie ‘veilige hawe vir sluipmoordenaars’ word
“Sou die NVG, Valke en polisie versuim om die verdagtes in dié saak te vervolg, sal dit beteken dat Suid-Afrika ’n veilige hawe vir sluipmoordenaars geword het. Dié uitspraak stuur ’n boodskap aan die polisie en die NVG dat hulle nie kan nalaat om misdadigers te vervolg bloot omdat hulle politieke verbintenisse het nie.”
Oud-spioen-sluipmoord: Owerhede ontken arrestasies
Owerhede in Mosambiek het berigte ontken dat drie mans van Rwanda daar in hegtenis geneem is vir die onlangse moord op die voormalige spioenhoof van Rwanda, Patrick Karegeya, het The Star Donderdag berig.
Drie vas vir sluipmoord op oud-spioen
Drie mans van Rwanda is in hegtenis geneem vir die onlangse moord op die voormalige spioenhoof van Rwanda, Patrick Karegeya, het The New Age Woensdag berig.