Tienerliefde, ʼn geheime agent, katoeters en ʼn boelie genaamd die Laksman… Die lokprent van video van die première volg onderaan die berig.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Paul Loots"
Allegaartjie 3 – Program 32
Ons gesels met die kunsvlieënier, Bertus du Preez, ons vind meer uit oor die Liefde in ʼn Blikkie-projek en kuier by twee van die jong akteurs van die nuwe Afrikaanse tienerfliek, Agent 2000 – Die Laksman.