Die saak teen twee mans wat verdink word van die wrede moord op Gary Smith en Karen Buchanan, ʼn broer en suster van Northcliff in Johannesburg, begin vandag in die Johannesburgse hooggeregshof.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Paul Mundel"
Northcliff-martelmoord: Saak na hooggeregshof
Die saak teen twee mans wat van die wrede moorde op Gary Smith en Karen Buchanan, ʼn broer en suster van Northcliff, verdink word, se saak is Woensdag na die Johannesburgse hooggeregshof verwys.