Die polisie in KwaZulu-Natal het Saterdag die name bekend gemaak van die polisiebeampte wat sy vriendin by die Pavillion-winkelsentrum in Durban doodgeskiet het en daarna selfmoord gepleeg het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Pavillion"
Polisieman skiet meisie, homself in besige winkelsentrum
ʼn Polisiebeampte het Donderdag sy meisie in die besige Pavillion-winkelsentrum in Durban doodgeskiet voordat hy sy eie lewe geneem het.