Mark Zinde, wat daarvan beskuldig word dat hy sy ma, die voormalige SAUK-raadslid Hope Zinde, vermoor het, sal na verwagting Vrydag weer in die Pretoriase hooggeregshof verskyn.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Pecanwood"
Pecanwood-moord: Verhoor begin vandag
Haar liggaam is op 11 Junie 2016 in die kattebak van haar motor gevind. Sy is vermoedelik reeds dae tevore vermoor.
Pecanwood-moord: Seun in hof
ʼn 28-jarige man wat daarvan verdink word dat hy sy ma vermoor het, is formeel van moord aangekla en verskyn Maandag in die landdroshof in Brits, Noordwes.