“Ons is verheug oor die oorweldigende reaksie vanuit die geloofsgemeenskap wat deelgeneem het om die voorgestelde wysigings op die wetsontwerp teen te staan en wil die publiek bedank vir hul reaksie.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Pepuda"
Pepuda – waarom jy standpunt daarteen moet inneem
Verskeie instansies, organisasies en politieke partye het reeds daarteen gewaarsku, maar daar is ook diegene wat waarskuwings daarteen as bangpratery afmaak.
Beplande wysigings aan Gelykheidswet gekap
Verskeie organisasies het Woensdag kommentaar op beplande wysigings aan die Gelykheidswet ingedien.
Gevaarligte flikker oor geloof-polisie
Pepuda het ten doel om mense teen diskriminasie, haatspraak en teistering te beskerm. Sou die voorgestelde wysigings egter neerslag in wetgewing vind, sou dit drastiese (en katastrofiese!) gevolge vir die Kerk in Suid-Afrika hê.
Pepuda-wetgewing kan gelowiges vervolg
Die nuwe wysigings van die Gelykheidswet bedreig egter die reg op vryheid van spraak en het radikale implikasies vir vryheid van geloof vir individue sowel as geloofsinstansies.
Voorgestelde wysiging van Gelykheidswet teengestaan
Die voorgestelde wysigings aan die wet sluit onder meer in dat opset om te diskrimineer nie meer ’n vereiste sal wees vir iemand om die wet te oortree nie.
Vryheid van spraak nie so eenvoudig
Suid-Afrika is ’n verskeurde land. Mense se bloed praat dikwels (dalk meestal) harder as die grys selle tussen hul ore.
AfriForum appelleer teen vlag-uitspraak
Die feit dat die ou vlag vir sommige mense aanstoot gee, is nie ’n geldige rede om dit tot haatspraak te verklaar nie.
Hofbeslissing oor haatspraak ‘sal verreikende gevolge hê’
“Vir toekomstige sake kan dit rigtinggewend wees.”