Omstrede uitlatings deur prof. Jonathan Jansen, Kovsierektor tydens die Percy Baneshik-gedenklesing op die UV-kampus het tot ‘n stroom kritiek gelei.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Percy Baneshik"
Prof. Jansen se opmerkings oor Afrikaans krap
Opmerkings wat die rektor van Kovsies, prof. Jonathan Jansen, onlangs tydens die English Academy of South Africa se Percy Baneshik-gedenklesing op sy kampus gemaak het, het verskeie instansies warm onder die kraag.