Die Begraafplaas noem die plaaslike ingesetenes Reigerpark se rugbyveld, en Saterdag was Nigel die jongste besoekende span wat daar ter ruste gelê is.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Peregrine-uitspeelronde"
Valkeliga: sleutelseges vir kampioen, uitdager
Die Valkekampioen en sy vernaamste uitdager het Saterdag sleutelseges in die opstellende ronde van die bond se Peregrineliga behaal.
Valkeliga: niemand wil in Nigel se skoene staan
Niemand wil Saterdag in Nigel se skoene staan as hy in die opstellende ronde van die Valke-rugbyunie (VRU) se Peregrineliga teen Brakpan te staan kom nie.