Dit het nie lank geduur voor Max die versteekte perlemoen en twee vermeende stropers opgespoor het nie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "perlemoen"
Slag teen ‘perlemoenstropers’ by Jeffreys
Die polisie het toegeslaan ná ʼn wenk deur ʼn lid van die publiek.
Valke lê beslag op amper R1 miljoen se perlemoen
Perlemoen met ʼn geskatte straatwaarde van R970 000 is gevind.
Polisie slaan toe op perlemoendiewe
ʼn Groep gewapende mans het ʼn vragmotor en ʼn privaat sekuriteitsvoertuig wat perlemoen vervoer het, in ʼn lokval gelei.
Twee vas oor R7 miljoen se perlemoen
Altesaam 43 bokse met 860 kg gedroogte perlemoen is gevind.
Drie in hof oor miljoene se perlemoen
Drie persone het in die Polokwane-landdroshof verskyn nadat hulle glo betrap is toe hulle miljoene rand se perlemoen vervoer het.
Besending perlemoen by Polokwane onderskep
Die perlemoen is nagenoeg R7 miljoen werd.
Perlemoenstropers gevonnis
Dit het ook aan die lig gekom dat albei mans hangende sake vir die onwettige besit van perlemoen teen hulle het.
SANParke trek perlemoenstropers vas
Daar is beslag gelê op meer as 142 kg perlemoen.
Perlemoenstropery nou ernstige prioriteitsmisdaad
“Dit is ʼn werklike bedreiging dat perlemoen in die Wes-Kaap kan uitsterf.”
Vermeende stropers op Robbeneiland betrap
Die bote het die groep duikers net daar in die see gelaat.
Overstrand: Polisie versaak grondwetlike plig
Dit is duidelik dat polisiestasies in die Overstrand nie die vermoë het om inwoners en hul eiendom te beskerm en te beveilig of om wet en orde te handhaaf nie. Die SAPD kom dus nie hul grondwetlike mandaat na nie.
Twee vas oor R1 miljoen se perlemoen
Daar is beslag gelê op perlemoen ter waarde van R1,2 miljoen nadat die polisie op ʼn huis in Table View, Kaapstad, toegeslaan het.
Twee vas oor byna R4 m se perlemoen
Nadere ondersoek het hulle na twee ander vertrekke gelei waar gedroogte perlemoen en emmers vol afvalperlemoen gevind is.
Vier vas vir onwettige besit van perlemoen
Die polisie het ook op gereedskap wat gebruik word vir die voorbereiding van perlemoen beslag gelê.
Twee vas oor R800 000 se perlemoen
Die polisie het gereageer op inligting oor perlemoen wat met ’n bus van Kaapstad na Gauteng vervoer word.
Byna R2 miljoen se perlemoen in Kaapstad gevind
Die polisie in Kaapstad het beslag gelê op meer as 5 000 stukke perlemoen, ter waarde van R1,7 miljoen, toe hulle ʼn huis in Bothasig deursoek het.
Polisie lê beslag op miljoene rand se perlemoen
Daar is beslag gelê op verskeie stukke toerusting, onder meer ʼn groot staalkookpot, gasbottels, pype en branders, waaiers, verhitters, droograkke en sakke met sout.
Perlemoenstropery in Kaapstad afgeweer
Die Stad Kaapstad se mariene wetstoepassers kon perlemoenstroperbedrywighede aan die stad se kuslyn afweer en het tydens die proses beslag gelê op meer as 1 000 gestroopte perlemoen.
Miljoene rand se perlemoen gekonfiskeer
Vyf persone is in hegtenis geneem en polisiebeamptes het beslag gelê op miljoene rand se perlemoen tydens ʼn klopjag op ʼn huis in Table View, Kaapstad.