Patrick Hlahla, ʼn voormalige president van die Nasionale Persklub in Pretoria, is Sondagoggend by sy huis in Atteridgeville in Pretoria glo weens ʼn hartaanval in die ouderdom van 58 oorlede.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "persklub"
Renosters aangewys as 2012 Nuusmaker van die Jaar
Die Suid-Afrikaanse renoster is Vrydag in Pretoria deur die Nasionale Persklub as die 2012 Nuusmaker van die Jaar aangewys.