In Wouter Snyman se gesprek met Maroela Media het hy praktiese raad gegee oor hoe jy skuld kan delg. Hy het ook ʼn eenvoudige plan verskaf om jou eerste spaar- of beleggingsplan aan die gang te kry en jy kan dit doen met so min as R5 per dag.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "persoonlike ontwikkeling"
Breinprofiel en geldsake: So werk jy met jou geld
“As jy eers weet wat jou eie breinprofiel is, sal jy jou finansiële besluite van die verlede nou beter kan verstaan. Jy sal nou ook meer insig hê om te weet hoe jy jou besluite moet aanpas vir beter finansiële keuses in die toekoms.”
Luister: Jou denke oor geld kan jou rykdom beïnvloed
Het jy al ooit gewonder waarom sommige mense maklik geld in rykdom omskep, terwyl ander mense altyd finansieel sukkel? Die kreatiwiteitskenner, dr. Kobus Neethling, meen een van die belangrikste maniere om finansiële welvaart te skep het te doen met jou brein en hoe jy oor geld dink.
Luister: Bou jou selfvertroue in vier stappe
Heidi sê dit klink eenvoudig en maklik, maar sy glo dit is waarom ons dit dikwels miskyk. “Ons dink dit moet moeiliker wees, maar dit is nie, want beter selfvertroue is binne almal se bereik.”
Luister: Stuit die uitstelmonster in sy spore
Heidi Mollentze het in Maroela Media se ateljee kom kuier en gesels oor uitstel, hoekom ons dit so maklik doen en hoe jy dit beter kan bestuur.
Emosionele intelligensie: Só kan dit jou help
Het jy geweet emosionele intelligensie (EI) is een van die sterkste aanwysers van sukses in ʼn sakeomgewing? Nou kan jy dalk vra, maar wat is emosionele intelligensie presies, en kan ʼn jy hierdie soort intelligensie van jou verbeter? Heidi Mollentze verduidelik.
’n Lewensdoel: Daarom is dit so uiters belangrik
Heidi Mollentze het in Maroela Media se ateljee kom kuier en gesels oor ʼn mens se lewensdoel en hoe die Japannese beginsel van ikigai jou kan help om dit te vind.