ʼn Mens se gesig spreek boekdele oor jou persoonlikheid. Met die regte vaardighede is dit moontlik om baie inligting van ʼn persoon te gesig te bekom, deur bloot na hom te kyk.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "persoonlikheidstipes"
[Luister] Wat maak jy met jou kind se manipulasiemonster?
Die manipulasiemonster is iets wat ouers regoor die wêreld laat nagmerries kry en huilend in donker hoekies laat wegkruip… Want dis ʼn taktiek wat elke kind stewig onder die knie het teen die tyd dat hulle drie jaar oud is. Wat presies is manipulasie?
[Luister] Ouers se verskillende gesagstyle
Het jy geweet jy is dalk ʼn handskoen, ʼn saag, ʼn gieter of ʼn snoeiskêr? Dié vier terme verwys na tuinmaak, maar op ʼn heel ander manier vir ouerskap.
[Luister] Hoe gemaak met geënte bome?
Kry ʼn mens iets soos ʼn palmroos of ʼn sierden? En hoe gemaak as ʼn roos-pappa en sy sierpalm-dogtertjie mekaar heeltyd verkeerd verstaan? Susan Lombaard het met Hettie gesels.
[Luister] Palmbome se persoonlikheidsprofiel
Susan Lombaard gesels verder met Hettie Brittz van Immergroen Ouerskap oor palmbome en wat dié kinders uniek maak.
[Luister] ʼn Kweekplan vir sierboompies
Ons almal ken daardie kleingoed wat klink asof hulle ʼn onuitputlike vermoë het om in ʼn temerige stem te kerm en wat hartseer raak oor elke verdwaalde hondjie langs die pad.
[Luister] Wat het denneboompies nodig om te floreer?
Susan Lombaard gesels vandag verder met Hettie Brittz van Immergroen Ouerskap oor dié ouerskapsbediening en oor wat Immergroen bedoel as hulle ʼn kind as ʼn “denneboom” identifiseer.
[Luister] Ontmoet vir Dorette, die klassieke roosboompie
Susan Lombaard gesels vandag verder met Hettie en vind meer uit oor die persoonlikheidstipe van kinders wat Immergroen as ‘roosboompies’ beskryf.
[Luister] Ken jou saailinge se persoonlikheidstipes
Roosboom, sierboom, palmboom, denneboom… Ma’s by verjaarsdagpartytjies gebruik maklik deesdae hierdie terme wanneer hulle na hul spruite verwys.
Allegaartjie 2 – Program 224
Ons gesels weer met Annatjie van Zyl van die Tall Trees opleidingsprogram, ons vind uit wat gebeur by die Voortrekkermonument op die 16e Desember en vertel jou meer van die komedie Verskrikkelik Snaaks.
Allegaartjie 2 – Program 222
Die verskillende vorme van obsessiewe-kompulsiewe gedrag verder bespreek, Simon Riekert van Pale Toe fokus op sewes-rugby en ons gesels vir oulaas met Lynette Beer oor die verskillende persoonlikheidstipes se unieke uitdagings in die huwelik.
Allegaartjie 2 – Program 217
Die kliniese sielkundige, Suzette Heath, bespreek die verskillende gesigte van obsessiewe-kompulsiewe gedrag, ons praat weer rugby met Simon Riekert en Lynette Beer verduidelik hoe die geel en rooi persoonlikheidstipes saamwerk in die huwelik.
Allegaartjie 2 – Program 212
Ons bespreek die behandeling van obsessiewe-kompulsiewe versteuring, Esté Meyer Jansen het gaan uitvind wat is die nuutste speelgoed vir Kersfees en Lynette Beer verduidelik hoe die negatiewe eienskappe van elke persoonlikheidstipe kan verander sodra daar ʼn positiewe verandering in hulle gesindheid is.
Allegaartjie 2 – Program 197
In vandag se Allegaartjie bespreek ons die ontkenning en skaamfaktor van obsessiewe-kompulsiewe gedrag, Karin Visser vertel ons meer van die Weskus-ervaring by die De Vette Mossel restaurant in Parys en Lynette Beer gesels verder oor die sterk en swakpunte van elke persoonlikheidstipe.
Allegaartjie 2 – Program 192
Ons bespreek obsessiewe-kompulsiewe gedrag by kinders, ons vertel jou meer van Projek Psalms en Lynette Beer verduidelik hoe jy jou kennis van die verskillende persoonlikheidstipes prakties toepas.
Allegaartjie 2 – Program 187
Ons gesels vir oulaas met Marie-Louise Steyn en sy verduidelik wat is ʼn doula. Burger Meyer vind meer uit oor die invloed van obsessiewe-kompulsiewe gedrag se invloed op familie en geliefdes, terwyl Lynette Beer die verskillende persoonlikheidstipes se sterk- en swakpunte bespreek
Allegaartjie 2 – Program 182
Marie-Louise Steyn vertel meer oor die nuutste navorsing in borsvoeding. Ons plaas die fokus op obsessiewe-kompulsiewe gedrag met ʼn nuwe reeks praatjies en gesels met Lynette Beer oor die verskillende persoonlikheidstipes wat ʼn mens kry.