Die Trust is gestig om die regte en vryhede van hul lidgesinne te beskerm, sodat lede hul kinders volgens die gesin se eie godsdienstige en/of filosofiese en opvoedkundige oortuigings en kulturele tradisies kan opvoed.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Pestalozzi Trust"
Tuisonderwys: Pestalozzi Trust beskerm vryheid vir verskeidenheid
Die Pestalozzi Trust verstaan dat kinders van mekaar verskil, en dat onderwys liefs vir ʼn groot verskeidenheid benaderings en ʼn individuele aanslag voorsiening moet maak.