Die Deense wapenhandelaar wat in Bloemfontein in hegtenis geneem is nadat die polisie vroue se geslagsdele in sy vrieskas gevind het, is in die Vrystaatse hooggeregshof gevonnis.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Peter Frederiksen"
Geslagsdele in vrieskas: Deen skuldig op talle aanklagte
Die Deense wapenhandelaar wat in Bloemfontein in hegtenis geneem is nadat die polisie vroue se geslagsdele in sy vrieskas gevind het, is in die Vrystaatse hooggeregshof op verskeie aanklagte skuldig bevind.
Geslagsdele in vrieskas: Polisie slaan toe op Deen se winkel
Lede van die Valke en die polisie se taktiese reaksie-eenheid het Donderdag op die Deense man, wat vroeër in hegtenis geneem is nadat die polisie vroue se geslagsdele in sy vrieskas gevind het, se wapenwinkel in Bloemfontein toegeslaan.
Geslagsdele in vrieskas: Deen se vrou doodgeskiet
Die Deense man wat in Bloemfontein in hegtenis geneem is nadat die polisie vroue se geslagsdele in sy vrieskas gevind het, se vrou is in Lesotho doodgeskiet.
Geslagsdele in vrieskas: Deen doen nie aansoek om borgtog
Die polisie glo dat Frederiksen al sedert 2010 operasies op vroue uitvoer. Die meeste van sy slagoffers is vermoedelik van Lesotho afkomstig. Een van hulle is glo net sewe of agt jaar oud.
Bfn-sakeman vandag in hof oor geslagsdele in vrieskas
Die Deense man wat verlede maand in Bloemfontein in hegtenis geneem is nadat die polisie vroue se geslagsdele in sy vrieskas gevind het, sal Maandag in die plaaslike landdroshof verskyn.
Deen wat glo vroue skend ook in Lesotho vas
Die Deen wat glo vroue geskend en hul geslagsdele in die vrieskas by sy huis in Bloemfontein gehou het, is vroeër vanjaar in Lesotho in hegtenis geneem.
Geslagsdele in vrieskas: Bfn-man bly in aanhouding
Die man wat verlede week by sy huis in Bloemfontein in hegtenis geneem is nadat vroue se geslagsdele in sy vrieskas gevind is, bly in aanhouding.
Bfn-sakeman vas oor geslagsdele in vrieskas
Die polisie in Bloemfontein het vroeër vandeesweek op ʼn huis in Langenhovenpark toegeslaan waar hulle vroue se geslagsdele in ʼn vrieskas gevind het.