ʼn Beskermingsbevel is Donderdag aan AfriForum toegestaan teen grondgrypers in Howick, KwaZulu-Natal.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Peter Train"
Grondgrypers dreig boer met dood
AfriForum het na aanleiding van die afgelope naweek se plaasbesetting in die Howick-omgewing van KwaZulu-Natal aangekondig dat boere voortaan gehelp sal word om hulle teen grondgrype te organiseer.