Petrus Scholtz is in 2018 na ’n huis gelok waar hy koelbloedig deur drie lede van die Russouw-gesin en ’n medepligtige vermoor is.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Petrus Scholtz"
Lewenslank vir man wat bejaarde elektrisiën vermoor
Petrus Scholtz is destyds terug na die huis waar hy vroeër herstelwerk gedoen het, maar is daarna nooit weer lewend gesien nie.
Vier vra borgtog ná moord op elektrisiën
Petrus Scholtz (70) se liggaam is op 19 Julie in bosse langs ʼn pad in Fairview gekry. ‘n Ma, haar twee volwasse kinders en nog ‘n man is in hegtenis geneem.
Petrus Scholtz se liggaam glo eers in vrieskas
Sy hande en voete was met ʼn nylontou vasgebind en sy kop was met kleefplastiek bedek.
Vier in hof oor PE-man se moord
Christine Russouw (55) en haar twee kinders het Maandag saam met Ronald Swartz (24) in die landdroshof in Port Elizabeth verskyn in verband met die moord op Petrus Scholtz (70).
Vierde verdagte vas ná moord op PE-man
ʼn Vierde verdagte is in hegtenis geneem in verband met die moord op die 70-jarige Petrus Scholtz van Port Elizabeth.
Ma, twee kinders in hof oor PE-man se moord
Christine Russouw (55) en haar twee volwasse kinders het Maandag in die landdroshof in Port Elizabeth verskyn op aanklag van die moord op die 70-jarige Petrus Scholtz.
Drie vas vir vermiste PE-man se moord
ʼn Vrou sal Maandag saam met haar seun en dogter in ʼn hof in Port Elizabeth verskyn in verband met die moord op Petrus Scholtz (70) wie se liggaam Donderdag tussen bosse langs ʼn pad in Fairview gevind is.
Liggaam in bosse dié van vermiste man
Petrus Scholtz is glo Dinsdag omstreeks 20:00 met ʼn werksbakkie by sy huis weg en dit is die laaste keer dat hy lewend gesien is.
Liggaam van vermoorde man in PE gevind
Die liggaam van ʼn vermoorde man is Donderdag in Fairview in Port Elizabeth in die Oos-Kaap gevind.