Die Australiese krieketster wat geveg het om sy plek in die Aussies se toetsspan te herwin, Phil Hughes, is in ’n hospitaal in Sydney oorlede.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Phil Hughes"
Aussie kritiek na opslagbal
Die bekende Australiese openingskolwer Phil Hughes, verkeer in ’n kritieke toestand in die hospitaal na hy in ‘n Sheffieldskild-wedstryd teen die kopskerm geboul is.