Phil Wright (55), die voormalige radio-aanbieder en rocklegende wat dood in sy huis in Johannesburg aangetref is, het moontlik ‘n hartaanval gehad
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Phil Wright"
SA-rocklegende sterf
Phil Wright, ʼn voormalige radio-aanbieder en rocklegende, is Woensdag dood in sy huis aangetref.