“Ons weet daar lê nog ʼn lang pad voor.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Phillip du Plessis"
Skoolhoof moet weer leer loop ná ongeluk
Hy het onder meer bloeding op die brein opgedoen, sy linkerbeen gebreek, nek beseer en sal vir rehabilitasie moet gaan voordat hy weer sal kan loop nadat hy op 4 Julie tydens die skoolvakansie deur ʼn voertuig raakgery is.
Vermiste skoolhoof gevind
Phillip du Plessis, skoolhoof van die Sandringham High School in Johannesburg wat sedert 4 Julie vermis was, is in ʼn kritieke toestand in ʼn hospitaal opgespoor.
Beeldmateriaal wys vermiste skoolhoof was ‘verward’
Du Plessis se susterskind het aan Maroela Media gesê daar het intussen nuwe beeldmateriaal in verband met Du Plessis se verdwyning aan die lig gekom.