Die Steve Biko-hospitaal het ontken dat nalatigheid bygedra het tot die dood van Phillip Pretorius, ʼn Pretoria-inwoner wat onlangs daar dood is.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Phillip Pretorius"
Man sterf glo weens nalatigheid by Steve Biko-hospitaal
ʼn Prokureur van Pretoria gaan die departement van gesondheid dagvaar nadat Phillip Jakob Pretorius glo weens nalatigheid by die Steve Biko-hospitaal dood is.