Bewerings deur emeritus-aartsbiskop Desmond Tutu dat Suid-Afrika een van die gewelddadigste samelewings is, is Saterdag deur Phumla Williams, waarnemende woordvoerder vir die kabinet, verwerp.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Phumla Williams"
Etikette op vleisprodukte bekyk
Die Nasionale Verbruikerskommisie gaan die verkeerde etikettering van vleisprodukte ondersoek en streng optree teen partye wat vleisprodukte verkeerdelik aandui.