Pres. Cyril Ramaphosa het die tydperk van die kommissie van ondersoek wat bewerings van ongerymdhede by die Openbare Beleggingskorporasie (PIC) ondersoek, verleng.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "PIC"
PIC bevestig waarnemende hoof is geskors
Die Openbare Beleggingskorporasie (PIC) het Dinsdag bevestig sy raad het die batebestuurder se waarnemende uitvoerende hoof voorlopig geskors.