Altesaam R626 820 is in 2021 vir dié projek ingesamel.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "pick n pay"
Dié winkels se winsgrens op knoffel, gemmer vasgestel
Talle mense het op sosiale media gekla dat die prys van gemmer en knoffel die hoogte ingeskiet het.
Pick n Pay lê honderde af weens afsonderingsregulasies
Van die afsonderingsregulasies, soos die beperkings op die verkoop van drank en sigarette, het die handelaar se winsmarge negatief beïnvloed.
Koronavirus: Pensioenarisse kry inkopie-uur by Pick n Pay
Pick n Pay het ʼn spesiale inkopie-uur vir pensioenarisse (persone ouer as 65) aangekondig.
Pick n Pay se verkopegroei op die herstelpad
Die kleinhandelgroep Pick n Pay het as’t ware soos ’n middelgewigbokser wat platgeslaan is deur ’n veel groter swaargewig, van die planke opgestaan om verder te veg.
Kommer oor kruideniersware op krediet
ʼn Skuldberader, Deborah Solomon, sê dat bykans die helfte van Suid-Afrika se krediet-aktiewe bevolking reeds in ʼn finansiële verknorsing is. Sy maan verbruikers om kos, wat noodsaaklik is, liefs met kontant te koop.
Kleinhandel ervaar groter optimisme
Is kleinhandelverkope die hartklop van die Suid-Afrikaanse ekonomie? Dit blyk uit die jongste gegewens wat Statistiek Suid-Afrika gister uitgereik het.
Bron van listeriose: Pick n Pay verwyder vleisprodukte van sy rakke
Pick n Pay het Sondag gesê hy het alle verwerkte vleisprodukte wat met die listeriose-uitbreking verband hou van sy rakke verwyder.
Een vas vir gewapende Pick n Pay-rooftog
Vier mans, van wie minstens twee gewapen was, het Vrydagoggend kort ná openingstyd die winkel binnegestorm en aangedring het op kontant.
Groot ongelukkigheid oor PnP se dierekaarte
Talle klante van die kettingwinkelgroep Pick n Pay het hulle tot sosiale media gewend om hul misnoeë oor dié groep se sogenaamde Super Animal Cards uit te spreek.
Kaapstad-fietstoer se kos, water na Houtbaai-slagoffers
Duisende slagoffers van die verwoestende brand by Houtbaai in die Kaapse Skiereiland het Sondag kos, water en koeldrank wat vir die Kaapstad-fietstoer bedoel was, as skenking ontvang. Nagenoeg 8 000 mense is dakloos gelaat.
Pick n Pay-slagter ernstig beseer
ʼn Personeellid van Pick n Pay in Norwood in Johannesburg is Dinsdag baie ernstig beseer.
Bomdreigement by PTA-winkel
Die polisie moes die Pick n Pay in Faerie Glen, Pretoria-Oos, Sondagoggend ná ʼn bomdreigement ontruim, berig EWN.
Verdagtes soek ná Pick n Pay-roof
Die Valke in Welkom, Vrystaat, is tans op soek na verskeie verdagtes ná ʼn rooftog by ʼn supermark Maandagoggend.
Rowers ontsnap danksy padwedloop
‘n Bende van ses rowers het Sondagoggend ontsnap toe hulle met ‘n gekaapte motor deur ‘n padwedloop in Bryanston, Johannesburg gejaag het.