In die hart van Pretoria se Moot-gebied word kultuur in vele vorme by die Pierneefteater uitgeleef. Die lewensaar van dié polsende teater is ʼn vrou. Háár hart klop al vir meer as twee dekades pure kuns en kultuur – van toneelspel en musiek tot digkuns en kinderteater.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Pierneefteater"
Pierneefteater: ’n Tuiste vir die kunste in die hartjie van die Moot
Met sy 150 sitplekke bied dié klein teater ʼn verhoog vir vele kunstenaars.