Die drie mense wat ʼn rol gespeel het in die dubbelmoord op Piet (59) en Evah (49) Beetge, die egpaar van Capitalpark wie se liggame in Desember 2015 in die Hennopsrivier in Centurion gevind is, gaan lank agter tralies sit
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Piet Beetge"
Hennopsrivier-lyke: Familielid, nog ʼn verdagte vas
ʼn Familielid en haar kêrel is in hegtenis geneem in verband met die moord op Piet en Evah Beetge, wie se lyke einde Desember in die Hennopsrivier in Centurion gevind is.
Familie ken Hennopsrivier-lyke uit: ‘Hulle was saggeaarde mense’
Die liggame van die man en vrou wat op 27 Desember in die Hennopsrivier in Centurion gevind is, is geïdentifiseer.
Identiteit van lyke in Hennopsrivier nog onbekend
Die polisie het teen Maandagmiddag steeds nie geweet wie die twee mense is wie se liggame Sondagoggend in die Hennopsrivier in Centurion gevind is nie.
Twee liggame in Hennopsrivier gevind
Die liggame van ʼn wit man en vrou is Sondagoggend in die Hennopsrivier in Centurion gevind. WAARSKUWING: Die foto onderaan die berig kan sensitiewe kykers ontstel.