Piet Els se seun is vandeesweek na die getuienisbank geroep om oor die dag van die aanval op sy pa te getuig.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Piet Els"
Verhoor begin ná moord op Kimberley-sakeman
Piet Els is op 23 Januarie 2018 op sy plaas buitekant Kimberley aangerand. Hy is vier maande later dood.
Drie nou van moord aangekla ná wrede plaasaanval
Die drie mans wat in hegtenis geneem is in verband met die wrede aanval op Piet Els (86) en sy vriendin, word nou van moord aangekla nadat Els Dinsdag dood is.
Sakeman sterf maande ná wrede plaasaanval
“Hy het die afgelope twee tot drie weke erg gely. Dit is maar baie rof vir my ma, maar dit is ʼn verligting dat hy nie meer ly nie.”
Kimberley-plaasaanval: Vrou ook vas
Die bekende Kimberliet, Piet Els, en sy lewensmaat, Magrietha “Rikkie” Alsemgeest is op 23 Januarie op hul plaas sowat 10 km buite Kimberley aangeval.
Drie in hof ná Kimberley-plaasaanval
ʼn Derde verdagte is in hegtenis geneem in verband met die wrede aanval op Piet Els en Rikkie Alsemgeest.
Nog ʼn deurbraak ná aanval op Kimberley-paartjie
Die polisie het nog ʼn deurbraak gemaak in sy ondersoek na die wrede aanval op die bekende Kimberliet, Piet Els, en sy lewensmaat, Magrietha “Rikkie” Alsemgeest.
Man vas ná aanval op bekende Kimberliet, lewensmaat
Piet Els en sy lewensmaat, Magrietha “Rikkie” Alsemgeest, is verlede week op hul plaas sowat 10 km buite Kimberley aangeval en glo vir ure aangerand en gemartel.
Bekende Kimberliet, lewensmaat op plaas aangeval
Hulle is glo vir ure aangerand en gemartel.