In die jaar van koning Ussia se dood het ek die Here gesien op ’n baie hoë troon. (Jesaja 6:1)
Alles vir die sleutelwoord "Piet Meiring"
Gedagte vir die dag: Elia onder die besembos – Laat my sterf
Nou is dit genoeg, Here! Neem my lewe. (1 Konings 19:4)
Gedagte vir die dag: Elia op Karmelberg – Die Here is God!
Hoe lank hou julle aan met hink op twee gedagtes? As die Here God is, volg Hóm; maar as dit Baäl is, volg hóm. (1 Konings 18:21)
Gedagte vir die dag: Wat is u Naam?
Toe sê God vir Moses: “Jy moet vir die Israeliete sê: ‘Ek is’ het my na julle gestuur. ‘Die Here die God van julle voorvaders, die God van Abraham, die God van Isak, die God van Jakob, het my na julle toe gestuur’” (Eksodus 3:14, 15).
Gedagte vir die dag: God gee om!
Ek het die ellende van my volk in Egipte duidelik gesien en hulle noodkrete gehoor. (Eksodus 3:7)
Gedagte vir die dag: Die brandende doringbos – God is nog altyd daar
Toe die Here sien dat hy nader kom, roep God na hom uit die doringbos: “Moses! Moses!” (Eksodus 3:4)
Gedagte vir die dag: Val en opstaan
Daar was hongersnood in die land, ’n baie swaar hongersnood, en Abram het na Egipte toe getrek. (Genesis 12:10)
Gedagte vir die dag: Die groot avontuur
Abram het deur die land getrek tot by Sigem. Abram het daar ’n altaar gebou vir die Here. (Genesis 12:6, 7)
Gedagte vir die dag: Losmaak en vasmaak
Abram het toe weggetrek, gehoorsaam aan die woord van die Here. (Genesis 12:4)
Gedagte vir die dag: Nuwejaar: God roep vir Abram, en vir jou
Trek uit jou land uit, weg van jou mense en jou familie af na die land toe wat Ek vir jou sal aanwys. (Genesis 12:1)
Gedagte vir die dag: Nuwejaar: Die Lig op my pad
U woord is ’n lamp vir my voet en ’n lig vir my pad. (Psalm 119:105, Bybel in Afrikaans 1933/1953)