Die man word verdink van die moord op ‘n 44-jarige vrou en haar drie kinders.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Piet Retief-bylmoorde"
Verdagte vas ná gru-moord op ma, kinders
ʼn Ma en haar drie kinders is vermoedelik met ʼn byl doodgekap voordat die polisie Vrydagaand op hul verminkte liggame in hul huis afgekom het.
Ma en drie kinders doodgekap
“Na verdere ondersoek het dit aan die lig gekom dat die vermeende moordenaar die slagoffers in die huis toegesluit het.”