Vyf persone is in hegtenis geneem in verband met die moord van Gunther Prigge (66) van Mooihoek in Piet Retief, Mpumalanga.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Piet-Retief"
N2 gesluit ná trokke bots
ʼn Gedeelte van die N2-snelweg is vir verkeer gesluit nadat twee vragmotors wat “gevaarlike goedere” vervoer het Woensdagoggend gebots en aan die brand geslaan het.
Onnie gevonnis vir verkragting van leerling
“ʼn 15-jarige leerling by ʼn skool in Piet Retief was swanger nadat die onderwyser haar verkrag het.
Onnie skuldig bevind ná leerling swanger word
ʼn 46-jarige onderwyser van Piet Retief in Mpumalanga is in die streekshof skuldig bevind op aanklag van verkragting.
KZN-vleuel maak buiging met vier drieë
`n KwaZulu-Natalse vleuel het Saterdag vier drieë in sy eerste wedstryd vir sy klub se eerste span gedruk.
KZN: Piet Retief kry harde neut om te kraak
Piet Retief kry `n harde neut om te kraak in die hoofwedstryd van sy rugbydag op 27 Februarie as hy die wenner van die Pumas se Hoëveldliga die stryd aansê.
[Foto’s] Drie slaap agter tralies om geld in te samel
“Dit is uiters kommerwekkend dat die plaaslike polisie nie daartoe in staat is om die gemeenskap ten volle te beskerm nie.”
Vyf sterf in botsing
Vyf mense is dood en sewe beseer na ‘n botsing tussen ‘n weermagtrok en ‘n ligte afleweringsvoertuig op die N2 in Mpumalanga.
“Trekkers” goed op dreef
Die groep hedendaagse Voortrekkers wat 175 jaar ná die geskiedkundige Groot Trek met viertrekvoertuie in Piet Retief se spore volg, is goed op dreef en nou anderkant die Drakensberg.
Plaasaanval in Piet Retief, Mpumalanga
Vic Mohle (73) van die plaas Varkpan naby Piet Retief in Mpumalanga is beseer ná hy glo deur vier mans aangeval is.
Vlieënier sterf terwyl hy brand bestry
Telo Steyn, ʼn 49-jarige ervare vlieënier, is oor die naweek dood nadat die vliegtuig waarmee hy ʼn brand naby Piet Retief in Mpumalanga bestry het, neergestort het.
Betogers maak amok in Mpumalanga
Die polisie van Mpumalanga het Donderdag bevestig 33 mense is in hegtenis geneem in verband met openbare geweld in Amsterdam.