Tunisiese owerhede loop onder kritiek deur nadat foto’s aan die lig gekom het van die Zimbabwiese rugbyspan wat in Tunis op straat slaap saam met hul afrigter Peter de Villiers, die voormalige Springbokafrigter.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Pieter de Villiers"
‘Asseblief, Mr Ref, check die skrums!’
Peter de Villiers, die Bokke se skrumafrigter, het `n pleidooi oor hierdie aspek van die spel tot al die blasers gerig. Intussen het François Louw `n operasie vir sy nekprobleem ondergaan.