In ʼn oop gesprek met Maroela Media sê dr. Pieter Groenewald, leier van die VF Plus, hoekom kiesers gerus vir dié minderheidsparty kan stem.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Pieter Groenewald"
Ramaphosa-uitsprake skep ‘wrywing’
Die VF Plus-leier Pieter Groenewald sê wanneer die president van ʼn land net van sekere, uitsonderlike voorvalle ʼn ophef maak, maar oor ander gruweldade soos plaasmoorde swyg, sal hy nie nasiebou bevorder nie.
Afrikaanse kiesers: Dis Steenhuisen vs. Groenewald
Die twee politieke leiers het dit uitgespook oor watter party die belange van Afrikaanse kiesers die beste dien.
Talle eis dat OB moet waai
Die DA sê vandag se hofuitspraak bewys net weer dat die OB se tekortkominge veel dieper strek as net gewone, tegniese foute. “Eenvoudig gestel is sy bloot nie bevoeg vir die amp nie en is sy inderwaarheid uiters onbevoeg.”
VF Plus verwelkom Ramaphosa se veroordeling van plaasmoorde
Dr. Pieter Groenewald, VF Plus-leier, het gesê die party stem saam met Ramaphosa dat élke moord in Suid-Afrika veroordeel moet word.
Oudpremier VF Plus se premierskandidaat
“Die VF Plus is ʼn party wat hom beywer vir die beskerming van minderheidsgroepe in Suid-Afrika.”
Moordklag teen oupa ná skietery ‘kommerwekkend’
“Dit is kommerwekkend dat daar in die jongste tyd voorbeelde was van uitsprake wat die indruk skep van politieke uitsprake en nie meriete-uitsprake nie.”
ANC kortwiek plan om wapeneienaars te beskerm
Vuurwapeneienaars wat nie hul lisensies 90 dae voor die verstryking daarvan hernieu het nie, word steeds as onwettige besitters van vuurwapens beskou,
Gigaba se probleme nie verby ná bedanking
“Strykdeur sy ministerskap was Malusi Gigaba ʼn skande, korrup en onpatrioties.”
Misdaadplan ‘ontbloot polisie se gebreke’
Die VF Plus sê dit is teleurstellend dat plaasmoorde weer nie aangespreek is of deel van die misdaadbekampingsplan uitmaak nie.
‘ANC mislei SA’ners oor grondhervorming’
Die VF Plus het Vrydag ná ʼn begrotingsposdebat gesê die regering beskik oor genoeg grond vir herverdeling en is oneerlik met die mense van Suid-Afrika as hy sê onteiening sonder vergoeding is nodig om die proses van grondhervorming moontlik te maak.
Grondonteiening: Grondwet hoef nié te verander
“Die minister is nuut in haar pos en sy sal vind dat dit onnodig is om grond te onteien, aangesien die staat reeds meer as 4 000 plase in sy besit het wat hy kan gebruik om swart boere te vestig.”
‘Wêreld moet kennis neem van slagting onder SA boere’
Dit kom nadat ʼn plaasbestuurder en sy vrou vasgebind is, die man vermoor is en die vrou glo verkrag is.
Mosie van wantroue: Betogings landwyd, opposisie-LP’s vol hoop
“As Baleka teen die partylyne kan gaan, kan die ANC-LP’s ook.”
‘Cele ‘n belediging vir landbou’
Bheki Cele se aanwysing as die adjunkminister van landbou, bosbou en visserye, is ‘n belediging vir die landbougemeenskap, het die Vryheidsfront Plus gesê.
VF+ soek parlementêre debat oor Nkandla
Die Vryheidsfront Plus het ʼn dringende parlementêre debat oor die openbare beskermer se verslag oor Nkandla versoek.