“Hy het in Augustus een oggend opgestaan en gekla dat hy nie sy oë kan oophou nie en dat sy lyf baie seer is. Ons het groot geskrik en hom na die hospitaal gehaas, waar hy met varkgriep gediagnoseer is,” het die sanger gesê.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Pieter Koen"
[Resep] Pieter en Lotie Koen se blatjang-en-Coke©-ribbetjies
Argilla Pottebakkery gee een van hulle pragtige bakke weg. Klik op die skakel onderaan die resep om in te skryf.
Nuwe baadjie vir ‘Jukebox’
Kry jou dagboek gereed: die gewilde musiekprogram, Jukebox, skuif van 2 Julie af na kykNET NOU en word vervang met ʼn reeks Afrikaanse rolprente om te verseker Saterdagaande bly vol vermaak.
Piekniek saam met Pieter Koen
Pieter Koen hou vanjaar op 31 Julie vir die derde keer sy jaarlikse piekniek, waar aanhangers saam met hom en ander bekendes, soos Refentse en Charlize Berg, kan kuier met musiek en heerlike kos vir oud en jonk.
Cordelia en Pieter Koen sing oor die ‘spel van liefde’
Cordelia het onlangs haar verskyning op verskeie radiostasies se trefferlyste gemaak met liedjies soos “Mal in jou kop” en “Eerste woorde”. Nou is die sangeres weer terug met ʼn nuwe enkelsnit en deel die mikrofoon saam met Pieter Koen.
Pieter Koen beroof in Rustenburg
Pieter Koen, die Afrikaanse sanger en aanbieder van kykNET se gewilde musiekprogram Jukebox, is Vrydagoggend beroof by ʼn hotel in Rustenburg.
Luister: Pieter Koen gesels oor sy album ‘Wat die hart van vol is’
Maroela Media gesels met Pieter Koen oor sy album ‘Wat die hart van vol is’ wat vanjaar vir ʼn Sama-toekenning benoem is.