ʼn Saak van moord is teen ʼn polisieman en twee boere van die Hectorspruit-omgewing in Mpumalanga aanhanging gemaak nadat hulle Maandagoggend in die vroeë oggendure glo twee vermeende moordenaars doodgeskiet het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Pieter Slabbert"
Man voor gesin by braai doodgeskiet; twee “rowers” sterf ook
Inwoners van die Malelane- en Hectorspruit-omgewing is geskok nadat twee gewelddadige aanvalle oor die naweek daar plaasgevind het. In die eerste voorval is ʼn man in sy kombuis geskiet, en in die tweede voorval is ʼn ander man in hul lapa doodgeskiet terwyl hy en sy gesin gebraai het.