Polisiebeamptes moes Dinsdag in Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal, ingryp toe stakende werkers van ʼn skoenfabriek eiers na persone in die fabriek begin gooi het.
Alles vir die sleutelwoord "Pietermaritzburg"
Man gee hom oor ná Comrades-tref-en-trap
ʼn Man het hom aan die polisie oorgegee in verband met ʼn voorval Sondagoggend toe ʼn vrywilliger by die Comrades-marathon kritieke beserings opgedoen het nadat hy in ʼn tref-en-trap-ongeluk raakgery is.
Man kritiek ná tref-en-trap by Comrades
“Dit was verskriklik om daar te wees en te sien hoe dit gebeur.”
Man gevonnis vir gru-moord op 11-jarige
ʼn Man is Donderdagoggend in die hooggeregshof in Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal, tot lewenslange tronkstraf gevonnis vir die grusame moord op ʼn 11-jarige seun.
Man verdrink in Midmardam
ʼn 24-jarige man het Saterdagmiddag in die Midmardam in Pietermaritzburg verdrink.
Burgemeester gekap oor klankopname
Die klankopname wat verlede week aan die lig gekom het en sedertdien wyd versprei is, is wyd veroordeel en talle eis dat stappe teen die munisipale bestuurder gedoen word.
Gemoedere loop hoog by raadsvergadering oor lyfwagte
ʼn Spesiale raadsitting van die Msunduzi-munisipaliteit het Dinsdag in ʼn vurige woordwisseling ontaard toe opposisiepartye ʼn verslag geëis het oor die koste van senior politici se lyfwagte in dié stad.
Voorval veroordeel toe ‘dronkbestuurder’ vermoor word
Die bakkiebestuurder, wat na bewering dronk was, is deur ʼn woedende skare doodgemaak kort nadat die bakkie in ʼn groep voetgangers ingeploeg het.
Goeie Vrydag-tragedie: Ses dood toe voertuig deur voetgangers ploeg
Ses voetgangers is dood en sewe beseer toe ʼn bakkie deur ʼn groep mense geploeg het in Edendaleweg, Kshwashange in Pietermaritzburg.
Vrou skiet haarself glo per ongeluk
“Die voorval het plaasgevind toe die vrou glo ʼn handwapen skoongemaak het ter voorbereiding van ʼn skietkompetisie.”
Pietermaritzburg-munisipaliteit glo diep in finansiële sop
“Ons is in ʼn krisis gedompel, ons situasie lyk nie goed nie, die alarmklokkies lui.”
Sandton-vrou, dogter vasgetrek vir bedrog
Daar is glo klagtes van bedrog teen die ma en dogter in onder meer Kaapstad, Phoenix, Alberton, Douglasdale, Sandton en Pietermaritzburg.
Ses maande oue baba in rivier gevind
Russel Meiring, woordvoerder van ER24, het gesê hulle het inligting ontvang dat die baba glo vroeër die week deur ʼn vrou in die rivier gestort is.
‘Lyke hoop op’ weens staking
“Begrafnisse word vertraag aangesien nadoodse ondersoeke nie uitgevoer word nie.”
Opgraderings aan premiershuis verdedig
Die KwaZulu-Natalse departement van openbare werke het teruggekap ná mediaberigte dat R32 miljoen gebruik is om opgraderings te doen aan Willies Mchunu, die provinsiale premier, se huis in Pietermaritzburg.
34 leerders by skool in hegtenis geneem
“Die situasie by die skool is steeds gespanne en word gemonitor aangesien onderwysers doodsdreigemente ontvang het en daar ʼn bomdreigement was.”
Man swaar gestraf ná gru-moorde op egpaar
“Ons hoop die vonnis kan die familie wat hul geliefdes op so ’n wrede wyse verloor het, afsluiting gee.”
Man verdrink in Albert Falls-dam
ʼn 56-jarige man het in die Albert Falls-dam in Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal, verdrink.
18 dood, nege beseer in gru-ongeluk
Russel Meiring, ER24-woordvoerder, sê die liggame van 15 persone het buite die voertuig gelê. Hulle het reeds aan veelvuldige beserings beswyk.
Drie sterf toe voertuig rol
‘Die sportnutsvoertuig het ’n hele ent onderkant die wal gelê, met vyf mense verspreid om die voertuig.’