Die hooggeregshof in Pretoria het vandeesweek ʼn tydelike kurator aangestel om na Botha se sake om te sien.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "pik botha"
Foto’s: Pik Botha ter ruste gelê
Oudpres. FW de Klerk, Bantu Holomisa, leier van die United Democratic Movement (UDM) en hoofregter Mogoeng Mogoeng was almal Dinsdag by die begrafnis van oudmin. Pik Botha.
‘Goeie opkoms’ by Pik se roudiens verwag
“Ons het nie die roudiens geadverteer nie, maar ons verwag redelik baie mense.”
Podlitiek: Floyd en VBS, selfdoen is bes en Pik Botha – ’n vinnige les
In vandeesweek se episode pak die Podlitiek-span oudergewoonte talle belaglikhede in die nuus aan – maar word darem verkwik deur ’n positiewe verwikkeling of twee.
Anderkant die Ja-stem
Ons kan by Malan byvoeg en dit waag om te sê dat ons al meer oplossings op vandag se probleme kon gehad het as ons nie in die verlede vasgehaak nie. Daar moet debat wees – maar dit moet handel oor oplossings vir 2018 se probleme en nie oor 1992 se besluite nie.
Nuuskommentaar: ‘We want Pik!’
Die dreunsang, “We want Pik”, was waarskynlik sterk geïnspireer deur die nuutjie, die TV waar sekere mense soos Pik Botha ’n bepaalde finesse gebied het, maar die hartsversugting vir meer sinvolle inspraak in die demokrasie het in baie harte bly weergalm. Soos in 1978 gaan dit meer kos as sing om ’n saakmakende demokratiese stelsel te verwesenlik.
ANC sê Botha was een van min wat vroeg besef het apartheid is verkeerd
Pres. Cyril Ramaphosa en oudpres. FW de Klerk het hul medelye betuig.
Niemand neutraal oor flambojante Pik
“Pik was in die oor sy uitlating oor ’n swart president en dit verklaar ook hoekom hy nooit staatspresident geword het nie.”
Huldigings stroom in vir Pik Botha
Huldigings reg oor die politieke spektrum stroom in vir die politikus Pik Botha wat vanoggend in die ouderdom van 86 jaar in Pretoria oorlede is.
Pik Botha oorlede
Oudmin. Pik Botha is Vrydagoggend in die ouderdom van 86 oorlede.
Doodkry is min, sê Pik uit hospitaal
“Jy weet, ʼn mens kry hier in die hospitaal die gedagte dat die dokters opgeleide mense is wat eintlik net ʼn bestaan kan maak omdat mense doodgaan.”
Nuuskommentaar: (Pik + Vavi) x (Marikana + Zuma) = ?
Vandag is die eerste herdenking van die Marikana-skietery wat ‘n hele nuwe hoofstuk in die buitelandse persepsies van die ANC en die land ingelui het, maar die nuustoneel word ook oorheers deur ‘n uitlating oor regstellende aksie deur oud-minister Pik Botha, en Cosatu se Vavi…
Regstellende aksie: “Dít was nie die ooreenkoms nie” sê Pik Botha
Die huidige toepassing van regstellende aksie was nie die bedoeling van die ooreenkoms wat in 1994 tussen spesifiek die toenmalige regerende party, die NP, en die ANC bereik is nie.
Afrikaanse sanger loop deur onder diewe
Die sanger Piet Botha is oor die naweek by sy huis in die noorde van Pretoria beroof terwyl hy en sy gesin geslaap het.
Op soek na Pik Botha
Waarom hy? Hy is naby tagtig. Oudpolitikus van die apartheidsera. Has-been. ’n Grootbek, oordeel baie. ’n Verraaier, ’n manteldraaier. ’n Diep, sensitiewe mens, glo sy…